Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » dilemma
dilemma [boodskap #135125] Sa., 26 Desember 2020 08:11
Leksikograaf is tans aan-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 24935
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
dilemma
Afbreking: di•lem•ma


Selfstandige naamwoord: dilemma
Meervoud: dilemmas
Verkleinwoord: dilemmatjie
Meervoud van verkleining: dilemmatjies

Betekenis:
• 'n Moeilike situasie waar 'n besluit geneem moet word en elke keuse bepaalde nagevolge sal hê.

Gebruik:
• Wat maak mens as jy met 'n etiese dilemma gekonfronteer word?

Sinoniem:
• kwessie
• penarie
• verknorsing
• vraagstuk

Vertaling:
Engels: dilemma
Nederlands: dilemma

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: deken
Volgende onderwerp: dossier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do. Apr. 23 18:50:31 UTC 2026