Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bruikbaar
bruikbaar [boodskap #135123] Sat, 26 December 2020 07:22
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bruikbaar
Afbreking: bruik•baar


Byvoeglike naamwoord: bruikbaar
Vergrotende trap: bruikbaarder
Oortreffende trap: bruikbaarste
Attributief: bruikbare
Partitief: bruikbaars

Betekenis:
• Wat nut het; vir een of ander doel aangewend kan word.

Gebruik:
• Die water was egter te sout en nie regtig bruikbaar nie.

Sinoniem:
• dienlik
• dienstig
• geskik
• handig
• nuttig

Antoniem:
• onbruikbaar

Afgelei:
• bruikbaarheid

Vertaling:
Engels: useful, fit, serviceable
Nederlands: bruikbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: bowendien
Volgende onderwerp: deken
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:01:41 UTC 2025