Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorskietkos
oorskietkos [boodskap #135121] Sat, 26 December 2020 06:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorskietkos
Afbreking: oor•skiet•kos
Samestelling: oorskiet + kos


Selfstandige naamwoord: oorskietkos
Meervoud:

Betekenis:
• Voedsel wat na 'n ete oorbly.

Gebruik:
• Om vermorsing te voorkom kan oorskietkos vir troeteldiere gegee of vir latere gebruik in 'n yskas of vrieskas gebêre word.

Sinoniem:
• reskos

Vertaling:
Engels: leftover food
Nederlands: etensresten, overgebleven voedsel

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorskiet
Volgende onderwerp: bowendien
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:51:56 UTC 2025