Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » minag
minag [boodskap #135118] Vr, 25 Desember 2020 18:41
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 20792
Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
Senior Lid
minag
Afbreking: min•ag
Samestelling: min + ag


Werkwoord: minag
Verlede tyd: het geminag

Betekenis:
• Min respek vir iets of iemand hê.

Gebruik:
• 'n Wyse seun maak sy ouers bly, 'n dwase mens minag hulle. [Spreuke 15:20]

Sinoniem:
• geringskat
• neersien
• neerkyk
• verag

Antoniem:
• hoogag

Afgelei:
• minagtend
• minagting

Vertaling:
Engels: to disrespect, disdain, undervalue, despise
Nederlands: minachten

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: fenomenaal
Volgende onderwerp: vraatsig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Nov 26 06:35:35 MGT 2024