fenomenaal [boodskap #135117] |
Fri, 25 December 2020 18:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
fenomenaal
Afbreking: fe•no•me•naal
Byvoeglike naamwoord: fenomenaal
Vergrotende trap: fenomenaler
Oortreffende trap: fenomenaalste
Attributief: fenomenale
Partitief: fenomenaals
Betekenis:
• Wat buitengewoon en wonderbaarlik is.
Gebruik:
• Hierdie manne is geniaal en fenomenaal!
Sinoniem:
• buitengewoon
• verbasingwekkend
• verbluffend
• wonderbaarlik
Spelfout:
• fenominaal
Vertaling:
Engels: phenomenal
Nederlands: fenomenaal
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|