uitwendig [boodskap #135116] |
Fri, 25 December 2020 17:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
uitwendig
Afbreking: uit•wen•dig
Byvoeglike naamwoord: uitwendig
Attributief: uitwendige
Betekenis:
• Wat buitekant is.
Gebruik:
• Bloeding kan inwendig of uitwendig wees.
Sinoniem:
• ekstern
Antoniem:
• inwendig
Afgelei:
• uitwendigheid
Vertaling:
Engels: external, outward
Nederlands: uitwendig
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|