Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » reukwater
reukwater [boodskap #135114] Fri, 25 December 2020 16:57
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Reukwater
Reukwater
reukwater
Afbreking: reuk•wa•ter
Samestelling: reuk + water


Selfstandige naamwoord: reukwater
Meervoud: reukwaters
Verkleinwoord: reukwatertjie
Meervoud van verkleining: reukwatertjies

Betekenis:
• 'n Mengsel van geurstowwe in 'n oplosmiddel wat lekker ruik.

Gebruik:
• Duur reukwater is altyd 'n goeie geskenk vir 'n vrou.

Sinoniem:
• eau-de-cologne
• laventelwater
• oliekolonie
• parfuum

Vertaling:
Engels: perfume
Nederlands: reukwater

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: boosdoener
Volgende onderwerp: kenmerkend
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:58:43 UTC 2025