Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » boosdoener
boosdoener [boodskap #135113] Fri, 25 December 2020 16:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
boosdoener
Afbreking: boos•doe•ner
Samestelling: boos + doener


Selfstandige naamwoord: boosdoener
Meervoud: boosdoeners
Verkleinwoord: boosdoenertjie
Meervoud van verkleining: boosdoenertjies

Betekenis:
• Iemand wat slegte (bose) dinge doen.

Gebruik:
• Hy is 'n deugniet en 'n geslepe boosdoener.

Sinoniem:
• booswig
• kwaaddoener
• skurk

Afgelei:
• boosdoenery

Vertaling:
Engels: evildoer, malefactor, perpetrator
Nederlands: boosdoener

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: broei
Volgende onderwerp: reukwater
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:57:52 UTC 2025