Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » briljant
briljant [boodskap #135111] Fri, 25 December 2020 15:39
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
briljant
Afbreking: bril•jant


Byvoeglike naamwoord: briljant
Vergrotende trap: briljanter
Oortreffende trap: briljantste
Attributief: briljante
Partitief: briljants

Betekenis:
• Buitengewoon slim.

Gebruik:
• Dit is nou werklik 'n briljante idee.

Sinoniem:
• geniaal
• knap
• slim

Vertaling:
Engels: brilliant
Nederlands: briljant

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: beledigend
Volgende onderwerp: broei
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:41:37 UTC 2025