beledigend [boodskap #135110] |
Fri, 25 December 2020 15:27 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
beledigend
Afbreking: be•le•di•gend
Samestelling: beledig + -end
Byvoeglike naamwoord: beledigend
Vergrotende trap: beledigender
Oortreffende trap: beledigendste
Attributief: beledigende
Partitief: beledigends
Betekenis:
• Met die bedoeling om te beledig en sleg te sê.
Gebruik:
• Dis nou nie nodig om beledigend te raak nie!
Sinoniem:
• eerskendend
• krenkend
• kwetsend
• neerhalend
• vernederend
Vertaling:
Engels: offensive, insulting, abusive, opprobrious
Nederlands: beledigend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|