aardgas [boodskap #135109] |
Fri, 25 December 2020 08:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aardgas
Afbreking: aard•gas
Samestelling: aard(e) + gas
Selfstandige naamwoord: aardgas
Meervoud: aardgasse
Betekenis:
• Natuurlike gas wat uit die aarde kom en grotendeels uit metaan bestaan.
Gebruik:
• Rusland is tans die grootste uitvoerder van aardgas.
Afgelei:
• aardgasbron
• aardgasleiding
• aardgasveld
Vertaling:
Engels: natural gas
Nederlands: aardgas
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|