aanskaf [boodskap #135107] |
Fri, 25 December 2020 07:29 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
aanskaf
Afbreking: aan•skaf
Samestelling: aan + skaf
Werkwoord: skaf aan, aanskaf
Verlede tyd: het aangeskaf
Betekenis:
• Om iets te koop of op 'n ander manier te bekom.
Gebruik:
• Ek gaan vir myself nuwe gholfstokke aanskaf.
Sinoniem:
• aankoop
• koop
• kry
• verkry
• verwerf
Afgelei:
• aanskaffing
Vertaling:
Engels: to acquire, obtain, get, purchase, secure
Nederlands: aanschaffen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|