vleier [boodskap #135106] |
Thu, 24 December 2020 14:13 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
vleier
Afbreking: vlei•er
Samestelling: vlei + -er
Selfstandige naamwoord: vleier
Meervoud: vleiers
Verkleinwoord: vleiertjie
Meervoud van verkleining: vleiertjies
Betekenis:
• Iemand wat ander vlei.
Gebruik:
• Wie iemand teregwys, kry eerder agterna dank as wat 'n vleier dit kry. [Spreuke 28:23]
Sinoniem:
• gatlekker
• inkruiper
• witvoetjiesoeker
Verwant:
• vleiery
Vertaling:
Engels: flatterer
Nederlands: vleier
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|