Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » bejeën
bejeën [boodskap #135105] Thu, 24 December 2020 13:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
bejeën
Afbreking: be•je•ën


Werkwoord: bejeën
Verlede tyd: het bejeën

Betekenis:
• Iets of iemand op 'n bepaalde wyse behandel.

Gebruik:
• Buitestaanders word dikwels met agterdog bejeën.
• Die man bejeën sy buurman met vriendelikheid.

Afgelei:
• bejeëning

Spelfout:
• bejeen

Vertaling:
Engels: to treat, use
Nederlands: bejegenen

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: voldoen
Volgende onderwerp: vleier
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:38:36 UTC 2025