oplet [boodskap #135103] |
Thu, 24 December 2020 13:17 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oplet
Afbreking: op•let
Werkwoord: let op, oplet
Verlede tyd: het opgelet
Teenwoordige deelwoord: oplettende
Betekenis:
• Die aandag by iets bepaal; goed kyk en luister; aandag skenk.
Gebruik:
• Kinders wat in die klas oplet presteer oor die algemeen beter.
Afgelei:
• oplettend
Vertaling:
Engels: to pay attention, observe, mind
Nederlands: opletten
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|