gangbaar [boodskap #135101] |
Thu, 24 December 2020 11:57 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
gangbaar
Afbreking: gang•baar
Samestelling: gang + -baar
Byvoeglike naamwoord: gangbaar
Vergrotende trap: gangbaarder
Oortreffende trap: gangbaarste
Attributief: gangbare
Betekenis:
• Wat algemeen gebruiklik is.
Gebruik:
• Die woord is egter nie gangbaar nie.
Sinoniem:
• aanvaarbaar
• gebruiklik
• gewoon
• heersend
• konvensioneel
Afgelei:
• gangbaarheid
Vertaling:
Engels: current, common, valid, passable
Nederlands: gangbaar
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|