Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » genadedood
genadedood [boodskap #135100] Thu, 24 December 2020 11:44
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
genadedood
Afbreking: ge•na•de•dood
Samestelling: genade + dood


Selfstandige naamwoord: genadedood
Meervoud:

Betekenis:
• Die beëindig van 'n lewe om pyn en lyding te verlig.

Gebruik:
• Vrywillige genadedood is wettig in lande soos Nederland en België, maar word nie in Suid-Afrika toegelaat nie.

Sinoniem:
• eutanasie
• euthanasie

Afgelei:
• genadedooddebat
• genadedoodwette

Vertaling:
Engels: euthanasia
Nederlands: genadedood, euthanasie

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: gasvry
Volgende onderwerp: gangbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:46:13 UTC 2025