Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontugtig
ontugtig [boodskap #135096] Thu, 24 December 2020 09:43
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontugtig
Afbreking: on•tug•tig


Byvoeglike naamwoord: ontugtig
Attributief: ontugtige
Partitief: ontugtigs

Betekenis:
• Wat ontug pleeg; onsedelike dade uitvoer.

Gebruik:
• Maria het 'n seun gebaar terwyl sy nie ontugtig was en geen man haar aangeraak het nie.

Sinoniem:
• bandeloos
• onsedelik
• oneerbaar
• onkuis
• sedeloos

Vertaling:
Engels: lewd
Nederlands: ontuchtig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: vrotpoot
Volgende onderwerp: agtelosig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:03:23 UTC 2025