Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » houtgees
houtgees [boodskap #135094] Wed, 23 December 2020 17:25
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
houtgees
Afbreking: hout•gees
Samestelling: hout + gees


Selfstandige naamwoord: houtgees
Meervoud:

Betekenis:
• Die eenvoudigste alkohol, 'n chemiese verbinding met formule CH3OH, wat giftig en vlambaar is.

Gebruik:
Houtgees is vroeër geproduseer deur hout te distilleer, vandaar die naam.

Sinoniem:
• metanol
• metielalkohol

Vertaling:
Engels: wood alcohol
Nederlands: houtgeest, brandalcohol

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ruitvormig
Volgende onderwerp: vrotpoot
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:59:09 UTC 2025