chiropraktisyn [boodskap #135092] |
Wed, 23 December 2020 12:54 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
chiropraktisyn
Afbreking: chi•ro•prak•ti•syn
Selfstandige naamwoord: chiropraktisyn
Meervoud: chiropraktisyns
Verkleinwoord: chiropraktisyntjie
Meervoud van verkleining: chiropraktisyntjies
Betekenis:
• Persoon wat chiropraktyk beoefen en goedgelowiges met meganiese afwykings van die skeletale stelsel (veral die ruggraat) help.
Gebruik:
• Bly weg van die chiropraktisyn, tensy jy dit eers met jou dokter bespreek het.
Sinoniem:
• ruk-en-plukdokter
Verwant:
• chiropraktiese
• chiropraktyk
Vertaling:
Engels: chiropractor
Nederlands: chiropractor
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|