Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » fisioterapeut
fisioterapeut [boodskap #135091] Wed, 23 December 2020 12:15
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
Fisioterapie word beoefen.
Fisioterapie word beoefen.
fisioterapeut
Afbreking: fi•sio•te•ra•peut


Selfstandige naamwoord: fisioterapeut
Meervoud: fisioterapeute

Betekenis:
• Medikus wat fisioterapie toepas en pasiënte d.m.v. massering en oefeninge behandel.

Gebruik:
• 'n Fisioterapeut sal jou met jou rugpyn kan help.

Afgelei:
• fisioterapeuties
• fisioterapie

Vertaling:
Engels: physiotherapist
Nederlands: fysiotherapeut

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grassnyer
Volgende onderwerp: chiropraktisyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:42:36 UTC 2025