grimeer [boodskap #135088] |
Wed, 23 December 2020 10:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
grimeer
Afbreking: gri•meer
Werkwoord: grimeer
Verlede tyd: het gegrimeer
Betekenis:
• Met grimering optooi.
Gebruik:
• Sy grimeer haar gesig.
Afgelei:
• grimeerder
• grimeerkunstenaar
• grimeermiddel
• grimeersel
• grimeerspieël
• grimeertassie
Vertaling:
Engels: to make up
Nederlands: grimeren, schminken
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|