mieliestronk [boodskap #135087] |
Wed, 23 December 2020 09:43 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
mieliestronk
Afbreking: mie•lie•stronk
Samestelling: mielie + stronk
Selfstandige naamwoord: mieliestronk
Meervoud: mieliestronke
Verkleinwoord: mieliestronkie
Meervoud van verkleining: mieliestronkies
Betekenis:
• Die stronk (middelste harde deel) van 'n mielie waaraan die pitte sit.
Gebruik:
• 'n Mens kan mieliestronke gebruik om vuur te maak en selfs om vleis te braai.
Afgelei:
• mieliestronkpyp
• mieliestronkruspe
• mieliestronkrusper
Vertaling:
Engels: corncob
Nederlands: maïskolf
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|