middernag [boodskap #135086] |
Wed, 23 December 2020 09:18 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
middernag
Afbreking: mid•der•nag
Selfstandige naamwoord: middernag
Meervoud: middernagte
Verkleinwoord: middernaggie
Meervoud van verkleining: middernaggies
Betekenis:
• Die middel van die nag; twaalfuur snags.
Gebruik:
• As die klok om middernag slaan, kom al die spoke uit.
Afgelei:
• middernagblou
• middernagson
• middernagtelik
Vertaling:
Engels: midnight
Nederlands: middernacht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|