Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » oorstelp
oorstelp [boodskap #135084] Wed, 23 December 2020 08:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
oorstelp
Afbreking: oor•stelp


Werkwoord: oorstelp
Verlede tyd: het oorstelp

Betekenis:
• Oorweldig en oorlaai.

Gebruik:
• Ons was oorstelp van vreugde.

Afgelei:
• oorstelping
• oorstelpte

Vertaling:
Engels: to overwhelm
Nederlands: overstelpen

Nota:
• Die woorddeel "stelp" (Nederlands: stelpen) kom nie in Afrikaans voor nie, maar beteken "om die vloei te stop, gewoonlik van bloed". Met die voorvoegsel oor-, "te veel om terug te hou".

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorstroom
Volgende onderwerp: mynwerker
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 13:08:40 UTC 2025