meesleurend [boodskap #135082] |
Di, 22 Desember 2020 18:41 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
meesleurend
Afbreking: mee•sleu•rend
Byvoeglike naamwoord: meesleurend
Attributief: meesleurende
Partitief: meesleurends
Betekenis:
• Wat meesleur/ saamsleep.
Gebruik:
• Die dominee het daai oggend 'n meesleurende diens gelewer.
Vertaling:
Engels: drag along, pull along, dragging
Nederlands: meesleurend
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|