lagwekkend [boodskap #135081] |
Tue, 22 December 2020 15:03 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21086 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
lagwekkend
Afbreking: lag•wek•kend
Samestelling: lag + wek + -kend
Byvoeglike naamwoord: lagwekkend
Vergrotende trap: lagwekkender
Oortreffende trap: lagwekkendste
Attributief: lagwekkende
Partitief: lagwekkends
Betekenis:
• Wat die lagspiere prikkel.
Gebruik:
• Die spul is lagwekkend.
Sinoniem:
• grapperig
• koddig
• komies
• potsierlik
• vermaaklik
Afgelei:
• lagwekkendheid
Vertaling:
Engels: laughable, ludicrous
Nederlands: lachwekkend, hilarisch
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|