laatkommer [boodskap #135080] |
Tue, 22 December 2020 14:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
laatkommer
Afbreking: laat•kom•mer
Samestelling: laat + kom + -mer
Selfstandige naamwoord: laatkommer
Meervoud: laatkommers
Verkleinwoord: laatkommertjie
Meervoud van verkleining: laatkommertjies
Betekenis:
• Iemand wat laat by 'n plek opdaag.
Gebruik:
• Is jy 'n laatkommer of altyd 'n bietjie te vroeg vir 'n afspraak?
Afgelei:
• laatkommery
Vertaling:
Engels: latecomer
Nederlands: laatkomer
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|