Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » halfeeu
halfeeu [boodskap #135079] Tue, 22 December 2020 14:53
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
halfeeu
Afbreking: half•eeu
Samestelling: half + eeu


Selfstandige naamwoord: halfeeu
Meervoud: halfeeue
Verkleinwoord: halfeeutjie
Meervoud van verkleining: halfeeutjies

Betekenis:
• 'n Periode van 50 jaar.

Gebruik:
• Dit het ook al 'n halfeeu gelede gebeur.

Afgelei:
• halfeeufees

Vertaling:
Engels: half a century
Nederlands: een halve eeuw

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: kwarteeu
Volgende onderwerp: laatkommer
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:54:55 UTC 2025