neuroloog [boodskap #135076] |
Tue, 22 December 2020 11:28 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
neuroloog
Afbreking: neu•ro•loog
Selfstandige naamwoord: neuroloog
Meervoud: neuroloë
Betekenis:
• Geneesheer wat in neurologie spesialiseer en senuweesiektes behandel.
Gebruik:
• 'n Neuroloog spesialiseer in die diagnose en behandeling van siektes van die brein, rugmurg, perifere senuwees en spiere.
Sinoniem:
• senuarts
• senudokter
• senuwee-arts
Afgelei:
• kinderneuroloog
Vertaling:
Engels: neurologist
Nederlands: neuroloog
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|