Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onduidelik
onduidelik [boodskap #135075] Tue, 22 December 2020 10:36
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onduidelik
Afbreking: on•dui•de•lik
Samestelling: on- + duidelik


Byvoeglike naamwoord: onduidelik
Vergrotende trap: onduideliker
Oortreffende trap: onduidelikste
Attributief: onduidelike
Partitief: onduideliks

Betekenis:
• Wat onbekend en nie seker is nie.
• Wat nie goed sigbaar, hoorbaar of identifiseerbaar is nie.

Gebruik:
• Dit is onduidelik wat in die toekoms gaan gebeur.
• Hy praat onduidelik.

Sinoniem:
• dof
• dubbelsinnig
• onseker
• vaag

Antoniem:
• duidelik

Afgelei:
• onduidelikheid

Vertaling:
Engels: confusing, unclear, precarious; faint, dim
Nederlands: onduidelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ongeag
Volgende onderwerp: neuroloog
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:39:15 UTC 2025