ongesond [boodskap #135073] |
Di, 22 Desember 2020 09:37 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
ongesond
Afbreking: on•ge•sond
Samestelling: on- + gesond
Byvoeglike naamwoord: ongesond
Vergrotende trap: ongesonder
Oortreffende trap: ongesondste
Attributief: ongesonde
Partitief: ongesonds
Betekenis:
• Wat nie gesond is nie; skadelik vir die gesondheid.
Gebruik:
• Dit is ongesond om te rook.
Antoniem:
• gesond
Afgelei:
• ongesondheid
Vertaling:
Engels: unhealthy, unwholesome, sickly
Nederlands: ongezond
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|