Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onnie
onnie [boodskap #135072] Tue, 22 December 2020 09:08
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onnie
Afbreking: on•nie


Selfstandige naamwoord: onnie
Meervoud: onnies

Betekenis:
• (informeel) Onderwyser, 'n meneer of juffrou wat klas gee.

Gebruik:
• By watter onnie kry jy wiskunde?

Afgelei:
• oud-onnie

Vertaling:
Engels: teacher
Nederlands: onderwijzer


Selfstandige naamwoord: onnie
Meervoud: onnies

Betekenis:
• (informeel) 'n Onderbroek.

Gebruik:
• Gooi jou onnies in die wasgoedmandjie.

Vertaling:
Engels: underpants
Nederlands: onderbroek

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: spit
Volgende onderwerp: ongesond
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:48:24 UTC 2025