Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onvermydelik
onvermydelik [boodskap #135070] Tue, 22 December 2020 08:16
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onvermydelik
Afbreking: on•ver•my•de•lik
Samestelling: on- + vermydelik


Byvoeglike naamwoord: onvermydelik
Vergrotende trap: onvermydeliker
Oortreffende trap: onvermydelikste
Attributief: onvermydelike
Partitief: onvermydeliks

Betekenis:
• Wat nie vermy kan word nie; waarvan nie ontsnap kan word nie.

Gebruik:
• Die dood is onvermydelik, al praat ons nie graag daaroor nie.

Sinoniem:
• noodgedwonge
• noodsaaklikerwyse
• noodwendig
• onafwendbaar
• onkeerbaar

Afgelei:
• onvermydelikheid

Vertaling:
Engels: unavoidable, inevitable
Nederlands: onvermijdelijk

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: ontydig
Volgende onderwerp: spit
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:47:05 UTC 2025