Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » ontydig
ontydig [boodskap #135069] Tue, 22 December 2020 08:10
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
ontydig
Afbreking: on•ty•dig
Samestelling: on- + tydig


Byvoeglike naamwoord: ontydig
Vergrotende trap: ontydiger
Oortreffende trap: ontydigste
Attributief: ontydige

Betekenis:
• Op die verkeerde tyd; wat ongeleë en nie tydig is nie.

Gebruik:
• Hulle daag altyd ontydig hier op.

Antoniem:
• tydig

Afgelei:
• ontydigheid

Vertaling:
Engels: untimely, unseasonable
Nederlands: ontijdig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: onveilig
Volgende onderwerp: onvermydelik
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:40:23 UTC 2025