Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » onveilig
onveilig [boodskap #135068] Tue, 22 December 2020 08:04
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
onveilig
Afbreking: on•vei•lig
Samestelling: on- + veilig


Byvoeglike naamwoord: onveilig
Vergrotende trap: onveiliger
Oortreffende trap: onveiligste
Attributief: onveilige
Partitief: onveiligs

Betekenis:
• Wat gevaar inhou en nie veilig is nie.

Gebruik:
• Dit is onveilig om so laat alleen op straat rond te loop.

Sinoniem:
• gevaarlik

Antoniem:
• veilig

Afgelei:
• onveiligheid

Vertaling:
Engels: unsafe
Nederlands: onveilig

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: oorgewig
Volgende onderwerp: ontydig
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:43:46 UTC 2025