oorgewig [boodskap #135067] |
Tue, 22 December 2020 07:56 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oorgewig
Afbreking: oor•ge•wig
Samestelling: oor + gewig
Byvoeglike naamwoord: oorgewig
Attributief: oorgewig
Betekenis:
• Wat te swaar weeg, o.a. iemand wat te veel vet in die liggaam het.
Gebruik:
• Jy moet minder eet, dit is sleg vir jou gesondheid om so oorgewig te wees.
Sinoniem:
• dik
• korpulent
• obees
• swaarlywig
• vet
Afgelei:
• oorgewigbagasie
Vertaling:
Engels: overweight
Nederlands: overgewicht
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|