naaseergister [boodskap #135066] |
Tue, 22 December 2020 07:24 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naaseergister
Afbreking: naas•eer•gis•ter
Samestelling: naas + eergister
Bywoord: naaseergister
Betekenis:
• Die dag voor eergister; drie dae gelede.
Gebruik:
• Ons was naaseergister daar.
Antoniem:
• naasoormôre
• naasoormore
Vertaling:
Engels: three days ago
Nederlands: de dag voor eergisteren
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|