Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » koördineer
koördineer [boodskap #135065] Mon, 21 December 2020 19:12
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21086
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
koördineer
Afbreking: ko•ör•di•neer


Werkwoord: koördineer
Verlede tyd: het gekoördineer

Betekenis:
• Samewerking bewerkstellig; sodanig organiseer dat almal en alles goed en reg saamwerk.

Gebruik:
• Die brein koördineer en reguleer die verskillende liggaamsprosesse en -funksies van 'n organisme.

Afgelei:
• koördineerder
• koördinerende
• koördinering

Vertaling:
Engels: to coordinate
Nederlands: coördineren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: otoliet
Volgende onderwerp: naaseergister
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 25 22:19:41 UTC 2025