otoliet [boodskap #135064] |
Mon, 21 December 2020 19:01 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
otoliet
Afbreking: o•to•liet
Selfstandige naamwoord: otoliet
Meervoud: otoliete
Betekenis:
• Struktuur in die binneoor van gewerweldes.
Gebruik:
• Die otoliet speel 'n rol speel in die waarneming van klank, versnelling en swaartekrag.
Sinoniem:
• oorsteentjie
Vertaling:
Engels: otolith
Nederlands: otoliet
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|