Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eergister
eergister [boodskap #135063] Mon, 21 December 2020 16:27
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eergister
Afbreking: eer•gis•ter


Bywoord: eergister

Betekenis:
• Die dag voor gister; twee dae gelede.

Gebruik:
• Dit het eergister lekker hier by ons gereën.

Antoniem:
• oormôre

Afgelei:
• naaseergister
• eergisteraand
• eergistermiddag
• eergistermore
• eergisternag
• eergisteroggend

Vertaling:
Engels: day before yesterday
Nederlands: eergister, eergisteren

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: naasoormôre
Volgende onderwerp: otoliet
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:55:41 UTC 2025