naasoormôre [boodskap #135062] |
Mon, 21 December 2020 16:21 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
naasoormôre
Afbreking: naas•oor•mô•re
Samestelling: naas + oormôre
Bywoord: naasoormôre
Betekenis:
• Die dag na oormôre; oor drie dae van vandag af.
Gebruik:
• Ons gaan naasoormôre op vakansie.
Wisselvorm:
• naasoormore
Antoniem:
• naaseergister
Vertaling:
Engels: three days hence
Nederlands: de dag na overmorgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|