oormôre [boodskap #135061] |
Mon, 21 December 2020 16:15 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
oormôre
Afbreking: oor•mô•re
Samestelling: oor + môre
Bywoord: oormôre
Betekenis:
• Oor twee dae; die dag na môre.
Gebruik:
• Ons gaan oormôre see toe.
Wisselvorm:
• oormore
Antoniem:
• eergister
Afgelei:
• naasoormôre
• oormoreaand
• oormôreaand
• oormoreoggend
• oormôreoggend
Vertaling:
Engels: the day after tomorrow
Nederlands: overmorgen
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|