hersiener [boodskap #135060] |
Mon, 21 December 2020 15:08 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
hersiener
Afbreking: her•sie•ner
Selfstandige naamwoord: hersiener
Meervoud: hersieners
Verkleinwoord: hersienertjie
Meervoud van verkleining: hersienertjies
Betekenis:
• Iemand wat hersien en verbeter, seker maak dat alles reg en op datum is.
Gebruik:
• Hy is as taalredakteur en hersiener van die ensiklopedie aangestel.
Sinoniem:
• kontroleur
Afkorting:
• hers.
Vertaling:
Engels: reviser
Nederlands: herziener
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|