wipmat [boodskap #135058] |
Mon, 21 December 2020 13:38 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 21014 Geregistreer: March 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wipmat
Afbreking: wip•mat
Samestelling: wip + mat
Selfstandige naamwoord: wipmat
Meervoud: wipmatte
Verkleinwoord: wipmatjie
Meervoud van verkleining: wipmatjies
Betekenis:
• Mat wat met vere aan 'n raam geheg is waarop mens op en af spring.
Gebruik:
• Kyk, ek kan 'n bollemakiesie op die wipmat maak!
Sinoniem:
• springmat
• trampolien
Vertaling:
Engels: trampoline
Nederlands: trampoline
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|