wipplank [boodskap #135057] |
Ma, 21 Desember 2020 13:30 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
wipplank
Afbreking: wip•plank
Samestelling: wip + plank
Selfstandige naamwoord: wipplank
Meervoud: wipplanke
Verkleinwoord: wipplankie
Meervoud van verkleining: wipplankies
Betekenis:
• Plank op 'n horisontale as waarvan die punte om die beurt op of af gaan.
Gebruik:
• Die lewe is soos 'n wipplank, as jy alleen opklim, bly jy onder!
Afgelei:
• wipplank-verhouding
• wipplankry
• wipplankryery
Vertaling:
Engels: seesaw
Nederlands: wipplank
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|