| wipwaentjie [boodskap #135056] |
Ma., 21 Desember 2020 13:17 |
 |
Leksikograaf
Boodskappe: 24162 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
'n Wipwaentjie.
wipwaentjie
Afbreking: wip•waen•tjie
Samestelling: wip + waentjie
Selfstandige naamwoord: wipwaentjie
Meervoud: wipwaentjies
Betekenis:
• Waentjie op 'n ongelyke spoor, soos die in pretparke.
Gebruik:
• Die lewe is soms soos 'n wipwaentjie, die een oomblik is jy heel bo en die volgende heel onder.
Afgelei:
• wipwaentjie-avontuur
• wipwaentjie-rit
Verwant:
• wipplank
Vertaling:
Engels: roller coaster, big dipper
Nederlands: achtbaan, roetsjbaan
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|
|