Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » eerbaar
eerbaar [boodskap #135055] Mon, 21 December 2020 12:48
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
eerbaar
Afbreking: eer•baar
Samestelling: eer + -baar


Byvoeglike naamwoord: eerbaar
Vergrotende trap: eerbaarder
Oortreffende trap: eerbaarste
Attributief: eerbare
Partitief: eerbaars

Betekenis:
• Wat hoog geag en met eer en respek behandel word.

Gebruik:
• 'n Eerbare mens het eerbare bedoelings en hy kom op vir wat eerbaar is. [Jesaja 32:8]

Sinoniem:
• agtenswaardig

Antoniem:
• oneerbaar

Afgelei:
• eerbaarheid

Vertaling:
Engels: honorable, good, honest, virtuous
Nederlands: eerbaar

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: grendelstaat
Volgende onderwerp: wipwaentjie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 11:54:31 UTC 2025