Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Woordeboek » grendelstaat
grendelstaat [boodskap #135054] Mon, 21 December 2020 11:40
Leksikograaf  is tans af-lyn  Leksikograaf
Boodskappe: 21014
Geregistreer: March 2019
Karma: 1
Senior Lid
grendelstaat
Afbreking: gren•del•staat
Samestelling: grendel + staat


Selfstandige naamwoord: grendelstaat
Meervoud:

Betekenis:
• Toestand/staat waartydens die beweging van mense beperk en streng gereguleer word.

Gebruik:
• Sonder 'n grendelstaat het Noorweë en Switserland nie meer infeksies gehad as lande waar streng inperkings gegeld het nie.

Sinoniem:
• inperking
• grendeltoestand
• toekluistering

Vertaling:
Engels: lockdown
Nederlands: ophokplicht

Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
Vorige onderwerp: olieprys
Volgende onderwerp: eerbaar
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sat Jan 11 12:08:05 UTC 2025