olieprys [boodskap #135053] |
So, 20 Desember 2020 20:16 |
|
Leksikograaf
Boodskappe: 20792 Geregistreer: Maart 2019
Karma: 1
|
Senior Lid |
|
|
olieprys
Afbreking: o•lie•prys
Samestelling: olie + prys
Selfstandige naamwoord: olieprys
Meervoud: oliepryse
Betekenis:
• Prys vir 'n vat ruolie in Amerikaanse dollar op die mark.
Gebruik:
• Die olieprys fluktueer sterk na spekulasie oor 'n moontlike verlaging in produksie.
Vertaling:
Engels: oil price
Nederlands: olieprijs
Laat weet asb as die inskrywing foute bevat of verder verbeter kan word.
|
|
|